Marnitz Steyn Art

Buiten Marnitz Steyn se kunswerke en Mara Steyn se weef artikels verkoop ons nou ook die volgende :

Hout Kinderspeelgoed (Barbie pophuis stelle)
Ysterhout Opvoubare Tuinmeubels
Leer en Materiaal Handsakke

“Trading Hours”

Maandag Gesluit

Dinsdag tot Vrydag  10H00 – 16H00

Saterdae by Outeniqua Family Market

Sondae en Vakansiedae gesluit “or by appointment”

Navrae : Mara Steyn  082 788 8500

Visit Our Facebook Page

Or visit Contact page for more information.